WEDDINGS

If you are looking for an unsurpassed wedding experience with the ambiance of the South African bushveld, Trekpad is your first choice.
The management and staff are highly skilled and qualified to turn your special day into a fairy tale.

Although the theme of the establishment is a typical replica of a 1920s farmyard, other themes can be catered for. We pride ourselves in our wedding chapel, De Klein Kerken, with an atmosphere unlike any other.

As u op soek is na ‘n ongeëwenaarde trou-ervaring met die atmosfeer van die Suid-Afrikaanse bosveld, is Trekpad u eerste keuse. Die bestuurders en personeel is hoogs bekwaam en gekwalifiseerd om ‘n spesiale dag in ‘n feëverhaal te verander.

Alhoewel die tema van die omgewing ‘n replika van ‘n 1920-plaas is, kan daar voorsiening gemaak word vir ander temas. Ons is trots op ons trou kapel, De Klein Kerken, met ‘n atmosfeer soos niks anders.

De Kleine Kerken (Wedding Venue)

The chapel seats 100-120 guests with an amazing water feature and wooden cross to compliment the gloriousness of the Thabazimbi bushveld and the sacredness of this unique venue. It has to be seen to be appreciated: tucked away in a dense thicket of bush, the congregation can enjoy the most beautiful yellow and black thorn trees as well as the monumental camel horns.

Birdsong and the sounds of nature complete this idyllic setting when the sliding doors open up on the entire panorama. The pathway leading to the church poses for wonderful photos as the wedding party get into the spirit for the sacred ceremony.

God is most definitely to be found in this exceptional venue either for young couples to pledge their vows for the first time or for wedding anniversaries where wedding vows can be renewed.

De Kleine Kerken huisves 100-120 maksimum gaste, is omring deur ‘n waterpunt met die swaar houtkruis van Christus wat uit die water verrys. De Groot Klok van Lichtenburg (die Du Plessis familieklok) is in die toring en lui statig om elke huwelik luidkeels aan te kondig.

Die Kleine Kerken lê weggesteek in die ruigte bos van die Bosveld – tussen die geel-en swarthaak-en kammeeldoringsaakbome en kan slegs bereik word deur ‘n nostalgiese bospadjie – De Kerken weg – wat die trougaste en bruid as ‘n tradisionele roete moet stap voor elke huweliksbevestiging.

De Kleine Kerken is vir enigiemand wat sy huwelik voor God wil voltrek en vir ‘n bruidspaar wat hulle beloftes aan mekaar en aan God in die Bosveld op Heilige Grond wil maak. Getroude pare wat by hernuwing hulle huwelik voor God wil herbevestig – vir geen spesifieke rede of tydens ‘n spesiale huweliksherdenking beloof by Trekpad ‘n onvergeetlike ontmoeting met God en mekaar by De Kleine Kerken.

If you are looking for an unsurpassed wedding experience with the ambiance of the South African bushveld, Trekpad is your first choice.