ACCOMODATION

De Stallen (The Stables)

Sleeps 3
Self-catering
Rooms/Units: 3

The stables are remote and private at the northern side of the camp. There is a double bed inside the wagon with an en-suite shower and an adjacent room with a double bed, two single beds and a sleeper couch. There is a kitchenette and a separate barbecue area available as well.

Slaapplek vir 3
Selfsorg
Kamers/Eenhede: 3

De Stallen bied gaste ‘n intieme, ‘eerstehandse’ ervaring die bosveld in die 1990’s. Hierdie eenheid, wat ook voorsiening maak vir selfsorg gaste, bestaan uit 3 aparte kamers. Een van die kamers is ‘n ossewakamer met ‘n dubbelbed. Al drie kamers word aaneengeskakel deur ‘n gekombineerde kombuisie- en braaiplek.

De Herberg (The Lodge)

Sleeps 3
B&B
Rooms/Units: 4

De Herberg is located on the southern side of the camp with 4 separate en-suite rooms, each with two single beds.

Slaapplek vir 3
B&B
Kamers/Eenhede: 4

De Herberg is geleë aan die suidelike kant van die kamp met 4 aparte en suite-kamers, elkeen met sy eie 2 enkelbeddens.

De Opstal

Sleeps 9
B&B

You will experience a touch of the forgotten times at De Opstal. This is cleverly intermingled with modern en-suite accommodation. This double-storey unit is ideal for families.

Slaapplek vir 9
B&B

Dié dubbelverdieping-eenheid is ideaal vir gesinne. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens, en suite-badkamers met storte, en op die boonste verdieping is daar 2 slaapkamers, elkeen met 2 enkelbeddens, en ‘n balkon. Die eenheid het ook ‘n ekstra badkamer met ‘n antieke bad, ‘n kombuisie, ‘n woonkamer en ‘n stoep.

De Wittebrood Suite (The Honeymoon Suite)

Sleeps 2
B&B
Rooms/Units: 1

This 4-star quaint picturesque thatch comprises a full suite to satisfy even the greatest of connoisseurs. Our bridal suite is a must for newly weds with its exclusive interior. This picturesque thatch cottage has all you need for a memorable stay. A heavenly four-poster dressed in the attire of yesteryear welcomes you and the cottage is fully furnished with beautiful bathroom finishes and a lounge area.

Slaapplek vir 2
B&B
Alleenstaande Eenheid: 1

De Wittebrood is ‘n luukse eenheid vir wittebroodpaartjies, getroude paartjies, sakepersone en diegene wat die bosveld-atmosfeer wil ervaar, maar wie nie moderne geriewe wil prysgee nie. Hierdie eenheid het ‘n en suite-badkamer toegerus met bad en dubbelkopstort, ‘n sitkamer en ‘n stoep. ‘n Yskassie en koffie- en teemaakgeriewe word ook voorsien.

De Waegenhuis (Dining Area)

All meals are served in De Waegenhuis (The Barn) or outside on the porch, on the lawn or next to De Kuilen (Rock Pool), weather permitting.

Alle etes word bedien in De Waegenhuis of buite die stoep, of op die grasperk langs De Kuilen, indien die weer dit toelaat.