ABOUT

To tour South Africa without paying a visit to trekpad safaris will be a great pity. We offer the ambiance, nostalgia and tradition of a typical 1900 farmyard. Travel back to a time when the early pioneers trekked through the southern tip of Africa into the heartland of our giant continent.

Trekpad Safaris is a 4 star-graded lodge situated situated on the R511 Brits/Thabazimbi road in the Limpopo province. We can assure you of an exclusive stay in the bushveld, an unsurpassed Africa-experience.

We are 75 minutes drive from the Royal Bafokeng Stadium near Rustenburg and only 2 hours drive from Polokwane.

Trekpad Safaris ensures that your visit to our establishment will be ‘a trip to remember’. In addition to our pioneer-style accomodation, with all the modern amenities, you can enjoy sumptious traditional South African cuisine. We also have a lovely pool to cool off in after a walk on the farm, doing some birdwatching or after a game drive that offers the opportunity to view our large variety of game.

Trekpad sleeps 25 people in double rooms: De Stallen (The Stables), De Opstal (The Farmhouse) and De Herberg (The Lodge). De Raadzaal is our conference facility and De Waegenhuis (The Barn) boasts our traditional dining area.
We also have a lovely Kleine Kerken (Small Church) which can host 100 wedding guests.

Our Proud History

Thabazimbi is frontier world: tamed by courageous men and women during the 19th and early 20th century. We hold them in high esteem and so dedicate our establishment to these pioneers who were trekkers and hunters extraordinaire!

At the beginning of the 20th century they found a place for peace and rest in a world of opportunity. They built their plain ‘hartbees’ thatched houses all along the banks of the Crocodile River – a place they could call home.

The friendship between the president of the then Zuid-Afrikaansche Republiek, president Paul Kruger (one of South Africa’s major nature conservationists) and the Tswana chief Ramokoka was legendary and is a further colourful story we would like to share with you on your visit to Trekpad.

Our accommodation has the ambience of a typical pioneer farmyard but with all modern amenities.

Om deur Suid-Afrika te toer sonder om ‘n draai te maak by Trekpas Safaris sal ‘n groot jammerte wees. Reis soos die trekboere, daardie vroeë pioniers wat die pad noord gevat het van die suidelike puntjie van Afrika tot in die groot binneland van hierdie reuse kontinent.

Trekpad Safaris is ‘n 4-ster-wildlodge op die R511 Brits/Thabazimbi pad in Limpopo. By ons wag ‘n onverbeterlike Afrika-ervaring op jou.

Die Royal Bafokeng Stadium, in Rustenburg, is 75 minute van ons gelee, en Polokwane is ‘n 2-uur rit weg.

Ons beloof ‘n onvergeetlike besoek wat alles in insluit, van tradisionele Suid-Afrikaanse kookkuns, pionier-akkommodasie, met al die nodige moderne geriewe, tot wildritte. Na ‘n opwindende wildrit of wandeling waartydents jy ons groot verkeidenheid wild en voëllewe kan besigtig, wag daar ‘n lieflike swembad waarin jy kan afkoel.

Trekpad bied akkommodasie vir 25 gaste in dubbelkamers: De Stallen, De Opstal, De Herberg en De Wittebrood. De Raadzaal is ons konferensiefasiliteit en De Wagenhuis is ons tradisionele eetkamer.
Ons het ook ‘n lieflike Kleine Kerken wat 100 bruilof-gaste huisves.

Ons Trotse Geskiedenis

Thabazimbi is ‘n grensgebied wat mak gemaak is deur heldhaftige mans en vroue gedurende die 19de en die vroeë 20ste eeu. Ons wy ons onderneming aan hierdie mans en vroue, hierdie pioniers vir wie die lewe om trek, en veral jag gegaan het.

Aan die begin van die 20ste eeue het hulle hul vrede en rus in hierdie wêreld van geleentheid gevind. Hul het eenvoudige grasdakhuisies (of ‘hartbeeshuisies’) al langs die oewer van die Krokodilrivier gebou en sodoende ‘tuisgekom’.

Die vriendskap tussen Paul Kruger, eertydse president van die Zuid-Afrikaansche Republiek, en die Tswana-hoofman genaamd “Ramokoka” is legendaries, en dit is maar net een van die kleurvolle stories wat ons graag met jou wil deel as jy ons by Trekpad besoek.