WELCOME

A warm welcome to the Thabazimbi bushveld in the Limpopo province of South Africa!

Trekpad Safaris is a beautiful 4-star accredited lodge and game farm where our guests are taken on a trek through the history of this very special place.

Our accommodation has the ambience of a typical pioneer farmyard but with all modern amenities.

Trekpad sleeps 25 people in double rooms: De Stallen (The Stables), De Opstal (The Farmhouse), De Herberg (The Lodge) and De Wittebrood (honeymoon suite).

We also have a lovely Kleine Kerken which can host 100 wedding guests.

Guests can enjoy traditional South African cuisine served in the dining room, De Waegenhuis, outside on the porch or on the lawn.

We also have a lovely pool to cool off in after a walk on the farm, doing some birdwatching, or after a game drive that offers the opportunity to view a large variety of game.

The Raadzaal is a well-equipped conference venue seating 90 delegates. The furniture is made from South African beech wood and exude a warm and friendly atmosphere.

Guest Testimonials

“To tour South Africa without paying a visit to Trekpad Safaris will be a great pity.”

“Trekpad Safaris was beslis die mees gasvrye plek waar ek nog oorgebly het. Die personeel het uit hulle pad uit gegaan om ons te bederf.”

“Excellent service. They did more than was expected and the management was friendly and very helpful.”

“Die diens was puik en fasiliteite was uitstekend.”

“Die diens, kos en netheid was perfek. Trekpad Safaris is sharp!”

“Amazing meals and superior staff.”

‘n Hartlike welkom by die Thabazimbi bosveld in die Limpopo provinsie van Suid-Afrika!

Trekpad Safaris is ‘n 4-ster-wildlodge waar ons gaste geneem word op ‘n trek deur die geskiedenis van hierdie baie spesiale area.

Ons akkommodasie het die atmosfeer van ‘n tipiese pionier plaas, maar spog met al die nodige moderne geriewe.

Trekpad bied slaapplek vir 25 gaste in dubbelkamers: De Stallen, De Opstal, De Herberg en De Wittebrood.

Ons het ook ‘n lieflike Kleine Kerken wat 100 bruilof-gaste huisves.

Gaste kan tradisionele Suid-Afrikaanse kookkuns geniet, bedien in De Wagenhuis, ons tradisionele eetkamer, buite op die stoep, of op die grasperk.

Ons het ook ‘n lieflike swembad waarin jy kan afkoel na ‘n opwindende voëlkyk sessie, of wildrit, waar mense ‘n groot verskeidenheid van wild kan besigtig.

De Raadzaal is ons goed-toegeruste konferensiefasiliteit wat plek bied vir 90 gaste. Met meubels van Suid-Afrikaanse geelhout straal dit ‘n warm en vriendelike atmosfeer uit.

about btn

ABOUT

accomodation btn

ACCOMODATION

conferences btn

CONFERENCES

weddings btn

WEDDINGS

activities btn

ACTIVITIES

farming btn

FARMING